Sosialisme vs Kapitalisme (deel 2) | Goosenomics Ep. 8

Sosialisme vs Kapitalisme (deel 2) | Goosenomics Ep. 8

0 0 12 mesi fa
In die derde episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan verder die verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme. Die voorbeeld van die potlood word gebruik om om die ekonomiese verskil tussen die twee sisteme te beklemtoon. Mark seine is die hoeksteen van die vrye mark, in Kapitalisme bepaal vraag en aanbod die mark seine. In ʼn sosialistiese sisteem word hierdie mark seine onderbreek, dit beteken die sentrale sosialistiese regering moet bereken wat die vraag en aanbod van die ... Maggiori informazioni

Autore

Seguici su Facebook